ingrid-jonker-versamelde-werke_cover

Nou beskikbaar: Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Hierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: OntvlugtingRook en okerKantelson) sowel as jeugwerk.

Ingrid Jonker se lewe is ’n verhaal wat steeds nie net die verbeelding aangryp nie, maar ook lesers fassineer. Bewyse van haar uitsonderlike skryftalent, haar verbeelding en ervaring van die realiteit, asook die interessante en onstuimige draaie wat haar lewenspad geneem het, word in elke gedig bespeur.

Dié besonderse heruitgawe (hardeband met stofomslag) herinner ons waarom van Jonker se bekendste werke, soos “Ek herhaal jou”, “Die kind” en “Bitterbessie dagbreek” steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.

Koop dit nou! Loot | Raru | Graffiti

sale-1